Tuesday, November 25, 2014

Griet se mensies

Kyk. Griet het nou net 'Maakies my Naarkies' van haar boesemvriendin gelees. En terstond onder die tafel ingekruip soos sy lag. Vir die lesers wat nie weet waarvan ek praat nie, verwys ek u graag na: .........................Want sy het presies dieselfde sentiment. Al vir jare. Net met 'n ander woordjiejie. Die woordjie se naam is:'My MENSIE'. Of 'Oumensies'. O ja. En 'Kleinmensies'.

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home